top of page
Search

Nasionale Gesondheidslaboratorium hervat diens na kuberaanval

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens het begin met die herstel van sy kritieke IT-diens na die onlangse kuberaanval. Belangrike dienste, wat laboratoriumregistrasie en verwerking van uitslae insluit, word aanlyn infaseer. Gesondheidslui kan nou pasiënte se uitslae op die laboratoriumwebblad sien, wat doeltreffendheid verbeter en agterstande verminder. Die woordvoerder van die laboratorium Mzi Gcukumana sê hulle beveilig hulle IT-bates en hervat volle dienslewering te midde van voortgesette kuberbedreigings.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page