top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Nasionale minimumloon neem nou toe tot tussen 25 en 27 rand

VAALDRIEHOEK - Die minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, het ‘n nuwe Nasionale Minimumloonvasstelling aangekondig, van R25,42 tot R27,58 vir elke gewone uur wat gewerk word. Dit tree op die 1ste van volgende maand in werking. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê die vasstelling sluit in die kwesbare sektore van plaaswerkers en huiswerkers wat sedert 2022 in ooreenstemming met minimumloonkoerse gebring is.

FOTO: (Verskaf)


5 views0 comments

Commentaires


bottom of page