top of page
Search

Nog baie werk nodig aan waterinfrastrutuur van die Vaalrivier

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie het erken dat baie werk nog nodig is wat die waterinfrastrutuur van die Vaalrivier betref om ‘n einde te maak aan besoedeling. Riool wat deur gemeenskappe in die rivier gestort word en verouderde infrastruktuur het daartoe gelei dat die Vaalrivier oor die jare erg besoedel is. Adjunkminister, David Mahlobo, het onlangs verskeie projekte besoek waarmee die departement wil toesien dat water in die rioolstelsels in Sedibeng, Vaaldriehoek, skoon is. Die departement sê Rand Water skenk aandag aan verskeie uitdagings, insluitend die opgradering van pompstasies en die opknapping van pype wat lek, terwyl hy ook sy waterbehandeling verbeter.

FOTO: (Mail&Guardian)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page