top of page
Search

Numsa waarsku oor ekonomiese gevolge te midde van posbesnoeiings by ArcelorMittal

VANDERBIJLPARK - Die metaalwerkersvakbond, Numsa, sê intussen die beplande posbesnoeiings deur ArcelorMittal Suid-Afrika in Vereeniging en Newcastle, KwaZulu-Natal kan die staal- en motorbedryf verwoes en gemeenskappe benadeel. Die maatskappy wil 35% van sy arbeidsmag besnoei as gevolg van strukturele uitdagings met sy langstaal-bedryf. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, onderneem om die afleggings te beveg en vra vir samewerking om vervaardigingsvermoë te beskerm en ekonomiese gevolge te voorkom.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page