top of page
Search

Ontruimingsbevel uitgereik aan inwoners naby Vaaldam

VAALDRIHEOEK - Die Departement van Water en Sanitasie het ʼn vyfde sluis in die Vaaldam oopgemaak. Die departement het gister inwoners wat langs die Vaalrivier woon, gewaarsku om hul huise te ontruim in afwagting op ʼn styging in die watervlakke van die rivier. Die aanhoudende reën in die dam se opvangsgebied het die oopmaak van nog ʼn sluis genoodsaak. Nog reën word hierdie week in die dam se opvangsgebied verwag. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die uitvloei uit Vaaldam sal Bloemhofdam oor drie tot vier dae bereik.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page