top of page
Search

Opname toon meer as 60% van Suid-Afrikaanse huishoudings is voedselonseker

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Altesaam 63,5% van Suid-Afrikaanse huishoudings is voedselonseker met 36,5% wat voedselseker is. Dit is volgens die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se nasionale voedsel- en voedingsekerheid-opname wat tussen 2021 en 2023 gedoen is. Die opname toon ook ernstige kommer oor vermorsing en belemmering met ʼn geraamde 12,6-miljoen ton kos wat jaarliks in die land vermors word. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die bevindings bied insig in die huidige stand van voedsel- en voedingsekerheid.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page