top of page
Search

Oproepe vir openbare deelname om vleilande te beskerm en te bewaar.

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie vra die publiek se hulp om die land se vleilande te beskerm en te bewaar. Vleilande speel ʼn belangrike rol om oorstromings te voorkom, skoon water te voorsien, bioverskeidenheid te ondersteun en ontspanningsgebiede te skep. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê een manier waarop die publiek kan bydra, is om besoedeling te verminder deur behoorlike vullisverwydering en nie betrokke te raak by bedrywighede wat waterbronne besoedel nie.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page