top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Ouers van Graad 1 en Graad 8 leerders word aangeraai om so gou moontlik plasings te aanvaar.

VAALDRIEHOEK - Die Gautengse Onderwysdepartement het ‘n beroep op ouers en voogde gedoen om so gou moontlik plasings te aanvaar wat vir hul Graad 1- en Graad 8-leerders voorsien is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê meer as 228,000 ouers het plasingsboodskappe van verskeie skole ontvang. Meer as 99,000 ouers het aanbiedings aanvaar van een van die skole waarvoor aansoek gedoen is, terwyl 1,662 plasingsaanbiedings aanvaar het, maar wag op verdere aanbiedings. Mabona sê meer as 126,000 ouers het nie reageer op plasingsaanbiedings nie.





4 views0 comments

Kommentare


bottom of page