top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

OVK open aansoekproses vir spesiale stemme

VAALDRIEHOEK - Die Verkiesingskommissie het die proses geopen vir geregistreerde kiesers wat vir spesiale stemme wil aansoek doen. Enige persoon wat nie op die 29ste van volgende maand kan stem nie, mag aansoek doen om ʼn spesiale stem uit te bring. Dit sluit mense in wat op verkiesingsdag werk, asook siek, gestremde en swanger persone. Spesiale stemme kan óf tuis óf by ʼn stemlokaal uitgebring word. Aansoeke sluit op die derde van volgende maand.


2 views0 comments

Comments


bottom of page