top of page
Search

R350-maatskaplike verligtingstoelaag sal vanaf volgende maand met R20 verhoog word

VAALDRIEHOEK - Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die R350 toelaag vir maatskaplike noodhulp sal van die eerste van volgende maand verhoog word met R20. Hierdie besluit volg ná president Cyril Ramaphosa se verbintenis om die toelae uit te brei en te verbeter, sedert dit in Mei 2020 bekendgestel is. Die toelaag is aanvanklik ingestel om die armstes tydens die Covid-19-pandemie te ondersteun. it help nou sowat nege-miljoen mense teen 'n koste van R33,6-miljard. Ander maatskaplike toelaes sal ook verhoog word, insluitend die ouderdomstoelaag, kinderondersteuningstoelaag en ongeskiktheidstoelaag.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page