top of page
Search

Rand Water loods skuldinvorderingsprojek by Emfuleni Munisipaliteit

VANDERBIJLPARK - Rand Water sê die maatskappy is besig om uitstaande munisipale skuld in te vorder met behulp van spesiaal-aangewese organisasies. Hierdie organisasies word deur rade en bestuurspanne bedryf en sal waterinkomste afkamp. By die Nasionale Water and Sanitasie Indaba in Midrand, het Rand Water se uitvoerende hoof Sipho Mosai beklemtoon dat fondse slegs vir die opgradering, instandhouding en bedryf van waterinfrastruktuur gebruik sal word. Hy het aan SABC News gesê die proefprojek is tans by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit aan die gang.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page