Rand Water sny toevoer aan drie munisipaliteite oor uitstaande skuld
- 90.6 FM News

- May 6, 2024
- 1 min read
PARYS - Rand Water het drasties opgetree en die watertoevoer verminder na die Merafong-, Ngwathe-, and Victor Khanye-munisipaliteite in Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga weens onbetaalde skuld. Die uitstaande bedrae, wat meer as 'n miljard-rand beloop, plaas die waterverskaffer sedert 2019 onder groot druk. Met aansienlike agterstande wat diensverskaffing bedreig, het Rand Water die toevoer besnoei met 20%. Hy benadruk die kritieke uitwerking van nie-betaling op waterdienste se operasionale integriteit en institusionele funksionaliteit.




Comments