top of page
Search

Rand Water voltooi onderhoudswerk aan Eikenhof-pompstasie

VAALDRIEHOEK - Rand Water sê hy het die onderhoudswerk by die Eikenhof-pompstasie net noord van die Vaaldriehoek afgehandel en pompvlakke staan tans op 83%. Die instelling se onderhoudsprojek sal volgens skedule tot die 29ste van die maand duur. Rand Water se woordvoerder, Makenosi Maroo, sê al is die werk by Eikenhof voltooi, sal dit tot sewe dae duur voordat die stelsel ten volle in werking is en alle gebiede weer water kry.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Σχόλια


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page