top of page
Search

Rand Water waarsku Gautengse munisipaliteite om waterliese met 33% te verminder

VAALDRIEHOEK - Rand Water sê hy werk teen volle krag en kan nie ekstra water in die stelsel inpomp nie. Die voorraadstelsels wat Rand Water se reservoirs insluit, is uiters laag en die situasie sal waarskynlik met die voortslepende hittegolf vererger. Rand Water se woordvoerder, Makenosi Maroo, sê munisipaliteite word gewaarsku om fisiese waterverliese met 33% te verminder, lekplekke soos in hulle No Drop-verslag uitgewys is, te herstel en verordeninge toe te pas.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page