top of page
Search

Regering vra mense om in winter bykomende voorsorg teen brande te tref

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die regering vra mense om hierdie winter ekstra voorsorg te tref teen vernietigende brande wat kan ontstaan terwyl hulle warm probeer bly. ‘n Woordvoerder van GCIS, Nomonde Mnukwa, sê met die kwik wat nou vinnig daal probeer mense alles moontlik om warm te bly. Sy sê dis belangrik om kerse in veilige blakers te plaas, ver weg van vlambare materiaal. Mnukwa sê gassilinders moet in ‘n goeie toestand wees en gereeld getoets word vir lekkasies wat brande of ontploffings kan veroorsaak.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page