top of page
Search

SA verbruikers meer optimisties oor hulle finansiële toekoms

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrikaanse verbruikers het toenemende optimisme uitgespreek oor hulle finansiële toekoms. Dit is waarskynlik beïnvloed deur ‘n laer inflasiekoers en onveranderde rentekoerse. Volgens Deloitte se Consumer Signals-verslag gebruik verbruikers kostebesparende maniere om die stygende lewenskoste teen te werk. Die verbruikersbedryf-leier by Deloitte Afrika, Rodger George, sê Suid-Afrikaners raak meer positief oor die land se ekonomiese groei.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page