top of page
Search

Skole kry maklike toegang tot seksuele oortredersregister om kinders te beskerm

VAALDRIEHOEK - Die Minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, sê maklike toegang vir skole tot die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders sal help om kinders veilig te hou. ’n Studie het onthul dat meer as 16,000 onderwysers kriminele rekords het, insluitend seksuele oortredings. Die register, wat meer as 32,000 name van veroordeelde seksuele oortreders bevat, sal na verwagting publiek gemaak word sonder dat ’n aansoek nodig is. Volgens Kubayi sal skole en sentrums vir vroeë kinderontwikkeling sonder struikelblokke toegang tot die register hê. Die register sal teen die einde van vandeesmaand vir die publiek toeganklik wees.

 
 
 

Recent Posts

See All

Komentarze


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page