top of page
Search

Soektog na die 19-jarige vermiste Cailin Alexandra Dos Santos van Vanderbijlpark duur voort

VANDERBIJLPARK - Inwoners van Vanderbijlpark en die res van die Vaaldriehoek se hulp word gevra om die 19-jarige Cailin Alexandra Dos Santos op te spoor. Sy is gister, 11 November om ongeveer 10:22 laas gesien, waar sy na die kruising van Chopin- en Beethovenstraat in Vanderbijlpark geloop het. Cailin se familie en vriende is baie bekommerd, aangesien daar sedertdien geen kontak met haar was nie. Enige persoon wat Cailin gesien het of inligting oor haar verdwyning het, word versoek om Missing Children SA (MCSA) of die Vanderbijlpark SAPD onmiddellik te kontak.


 
 
 

Recent Posts

See All

Kommentare


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page