top of page
Search

Solidariteit veroordeel Gautengse Department van Onderwys se swak beplanning

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Solidariteit het die Gautengse Onderwysdepartement se swak beplanning veroordeel wat gelei het tot probleme met die plasing van leerders aan die begin van die akademiese jaar. Die vakbond het sy kommer uitgespreek oor die moontlike uitwerking wat die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys op die bestuur van skole kan hê. Anlia Archer van Solidariteit vermoed die departement se aanlyn plasingstelsel beïnvloed taaldemografie in Afrikaanse skole om dit in ooreenstemming met die BELA-wetgewing te bring. Sy moedig ouers en skoolgemeenskappe aan om staatsbeheer in onderwys teen te staan.

FOTO: (Verskaf)


8 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page