top of page
Search

Solidariteit verwag taai loononderhandelings in metaal- en ingenieursbedryf

VAALDRIEHOEK - Solidariteit sê hy verwag taai loononderhandelings by die Bedingingsraad vir die Metaal en Ingenieurs-bedryf weens 'n ooreenkoms wat tydens die Covid-19-pandemie-tydperk bereik is. Ingevolge die ooreenkoms is salarisverhogings slegs op die minimum-salarisskaal per posgraad bereken wat die meeste geskoolde werkers op hoër skale benadeel het. Solidariteit sê werkgewers sal nou met dié praktyk voortgaan, wat die ses vakbonde wat betrokke is, sal teenstaan. Die onderhandelings begin vandag in Boksburg.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page