top of page
Search

Solidariteit waarsku teen die tweepot-stelsel

VAALDRIEHOEK - Solidariteit het ʼn waarskuwing uitgereik oor die sogenaamde tweepot-stelsel en sê dit hou groot risiko’s in. President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette bekragtig wat ʼn tweepot-stelsel moontlik maak. Dit gee toegang tot aftreefondse sonder dat lede hoef te bedank of die hele bedrag onttrek. Die stelsel het ten doel om kommer oor die gebrek aan bewaring voor aftrede aan te spreek. Solidariteit sê die grootste risiko is dat daar by aftrede baie minder geld beskikbaar sal wees.


 
 
 

Recent Posts

See All

コメント


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page