VAALDRIEHOEK - Die vakbond Solidariteit sê die onlangse loonooreenkoms tussen die Vereniging vir die Staal- en Ingenieursbedryf van Suider-Afrika en vakbonde in die bedingingsraad van die Metaal- en Ingenieursbedrywe kan lei tot 'n massa-uittog van ambagslui. Dit sal werkers regoor die staalsektor raak, wat verskeie maatskappye in die Vaaldriehoek, soos ArcelorMittal SA in Vanderbijlpark insluit. Vakbonde is ontevrede omdat die ooreenkoms geld tot 2027, en glo dit devalueer vaardige werkers. Willie Venter van Solidariteit sê teenstrydighede in voorgestelde loonverhogings wat net op op bedryfsminimumkoerse van toepassing is, lewer min ware loongroei vir vaardige werkers.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVANDERBIJPARK - The EFF in Gauteng has condemned the ongoing water crisis in parts of the City of Johannesburg, saying this is a direct...
00
VAAL TRIANGLE - The DA is urging the South African Social Security Agency to extend the SASSA gold card deadline. The party is citing...
00
VAALDRIEHOEK - Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe sê werkloosheid bly te hoog, en talle gekwalifiseerde dokters sukkel om werk te...
00
bottom of page
Comments