top of page
Search

Statistieke SA meld laer inflasie vir drie agtereenvolgende maande tot 4,4% aan

VAALDRIEHOEK - Statistieke Suid-Afrika sê verbruikersprysinflasie het vir die derde agtereenvolgende maand gedaal tot 4,4% in Augustus van 4,6% in Julie. Dit is die laagste inflasiekoers sedert April 2021. Laer inflasie is ook in vervoer, behuising en restaurante aangemeld, terwyl die voedsel-, nie alkoholiese drankies, alkohol, en tabaksektore stygings aangemeld het. Ricardo Johnson van Statistieke SA sê voedselinflasie word gedryf deur hoër broodpryse, graankosse en suiwelprodukte.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page