top of page
Search

Suid-Afrikaners word gemaan om môre die Swart Vrydag-inkopie-stormloop strategies te benader.

VAALDRIEHOEK - Die Universiteit van Pretoria doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om môre die Swart Vrydag-inkopie-stormloop strategies te benader. ‘n Opname wat namens Debt Rescue gedoen is, toon dat 83% van verbruikers van plan is om aan Swart Vrydag deel te neem. Professor Elda du Toit stel voor Suid-Afrikaners moet die kuns van spaarsamige aankope toepas. Dit sluit in om vroegtydig te beplan, navorsing te doen, altyd pryse te vergelyk, begrotingsbeheer toe te pas, veilig te wees veral met aanlyn-inkopies, en om voordeel te trek uit lojaliteitsprogramme en kwaliteit bó kwantiteit.




6 views

Comments


bottom of page