top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Suikerriet boere staan teen nog ‘n verhoging van suikerbelasting

VAALDRIEHOEK - Die Vereniging vir Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers sê die regering het geen data verskaf wat die doeltreffendheid van die gesondheidbevorderingsheffing bevestig of verdere verhogings regverdig nie. Die publikasie van die Wetsontwerp op Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysigings van Inkomstewette wat ‘n verhoging in die gesondheidbevorderingsheffing insluit, word in April 2025 van krag. Die Vereniging sê hy sal ‘n voorlegging oor die wetsontwerp indien en doen ‘n beroep op die minister van Finansies om die heffing uit wetgewing te skrap totdat ‘n regverdige, ope raadplegingsproses afgehandel is.

FOTO: (Verskaf)


2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page