The N3 Toll Concession is expecting busy traffic conditions from today
- 90.6 FM News

- Dec 14, 2023
- 1 min read
VAALDRIEHOEK - Die N3-tolkonsessie waarsku motoriste om van vandag af swaar verkeerstoestande op die hoofroete te verwag. Dit terwyl vakansiegangers na verskillende dele van die land begin reis, met môre boonop ‘n openbare vakansiedag. 'n Woordvoerder van die N3-tolkonsessie, Thania Dhoogra, sê in die lig van die hoё verkeersvolumes en vragmotors wat ruim 40% van alle voertuie op die roete uitmaak, kan bestuurders hierdie feestyd heelwat druk op die paaie verwag.
FOTO: (Verskaf)




Comments