top of page
Search

Twee regeringstudies bevind kinders word deur Eskom en Sasol se besoedeling benadeel

VAALDRIEHOEK - Twee regeringstudies het bevind kinders word deur Eskom en Sasol se besoedeling benadeel. Twee studies wat die regering aangevra het oor lugbesoedeling se uitwerking op die gemeenskap toon uitstralings-perke wat geplaas is op ondernemings wat gifstof vrystel, is onvoldoende. Die Universiteit van KwaZulu-Natal en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad het op Eskom en Sasol gefokus. Volgens Bloomberg dui die bevindings nadelige uitwerking op kinders se gesondheid aan, met ontsteking in die lugweë en asma. Die studies skat 4,881 voortydige sterftes word jaarliks deur besoedeling veroorsaak.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page