top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Verbruikers gemaan om hulle te staal teen nog ‘n moontlike rentekoersverhoging

VAALDRIEHOEK - Die private beleggings- en welvaartbestuursmaatskappy, Everest Wealth, is bekommerd oor nóg ‘n moontlike rentekoersverhoging, te midde van verbruikers wat wroeg met hoër brandstof-, voedsel- en elektrisiteitspryse. Die maatskappy sê verbruikers sal ook te doen kry met die moontlikheid van verhoogde belasting om die staat se mislukkings en projekte te finasier, en vir vernuwings soos die Nasionale Gesondheidsversekering. Verbruikers word aangemoedig om harder te soek na waar hulle moontlik geld kan spaar terwyl hulle die finansiële storms trotseer.

FOTO: (Verskaf)


4 views0 comments

Comments


bottom of page