top of page
Search

Verbruikersinflasie styg in Oktober tot 5,9%.

VAALDRIEHOEK - Jaarlikse verbruikersinflasie het in Oktober vir ‘n derde opeenvolgende maand toegeneem, en grens aan die boonste perk van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se inflasieteiken. Die koers was 5,9%, teenoor 5,4% in September. Die syfer is hoër as wat ekonome verwag het. Die konsensus onder ekonome voor die inflasiesyfer, was dat die Reserwebank rentekoerse dieselfde sal hou wanneer hy môre sy besluit aankondig.




 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


ELITE TENTS WIX POSTER   B - Made with PosterMyWall (1).jpg
bottom of page