top of page
Search

Vereniging maak alarm oor oor-die-toonbank-middelmisbruik

VAALDRIEHOEK - Die Onafhanklike Gemeenskapskapsapteekvereniging sê die toenemende misbruik van oor-die-toonbank-middels in Suid-Afrika is kommerwekkend en beskryf dit as ‘n groeiende uitdaging in openbare gesondheid. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad op Afhanklikheid van Alkohol en Dwelms fokus vandeesweek op bewustheid van dwelmmisbruik. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Jackie Maimin, versoek die publiek om die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en Onwettige Handel te gedenk om ‘n wêreld vry van dwelmmisbruik te bevorder.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page