top of page
Search

Verkiesingskommissie verduidelik uitslagtelbord-opdatering na seteltoewysing

VAALDRIEHOEK - Die Verkiesingskommissie het onsekerheid oor die onlangse verkiesingsuitslae opgeklaar. Die kommissie het bevestig kiesers het twee stembriewe vir die Nasionale Vergadering ontvang, een nasionaal en een vir die streek, asook ‘n provinsiale stembrief. Dit volg omdat die MK-party vra die verkiesing moet nietig verklaar word. Na deeglike ondersoek verseker die adjunkbestuurder van kommunikasie van die kommissie, David Mandaha, die publiek die uitslae is nougeset weergegee ondanks kommer op sosiale media.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page