VF Plus verwag probleme met Emfuleni-inwoners se regstreekse betalings aan
- 90.6 FM News
- Mar 7
- 1 min read
VANDERBIJLPARK - Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hy voorsien groot probleme omdat inwoners in die Emfuleni-munisipaliteit van hierdie maand af hul kragrekeninge regstreeks aan Eskom moet betaal. Dit volg ná ʼn hofbevel van Junie 2023 wat nou ten volle afgedwing word. Gerda Senekal van die VF Plus sê inwoners ontvang ʼn enkele rekening van Emfuleni, en sal nou self moet bereken watter bedrag hulle vir elektrisiteit aan Eskom moet betaal:
Comments