top of page
Search

Vier nuwe Gauteng hospitale gee gesondheidsorg-infrastruktuur ‘n hupstoot

ORANGE FARM - Gauteng het planne aangekondig om vier nuwe hospitale te voeg by die bestaande 37 as deel van 'n infrastruktuur-hupstoot onder premier Panyaza Lesufi se administrasie. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het vordering met die Orange Farm, die Vaaldriehoek, Daveyton-, Soshanguve- en Diepsloot-hospitaalprojekte aangekondig. Woordvoerder Motalatale Modiba sê hierdie hospitale is gemik op die vul van gapings in streeksgesondheidsorg.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page