top of page
Search

Voedselpryse stabiliseer maar bedreiging van voedselsekerheid bly

VAALDRIEHOEK - Die prys van voedsel raak oënskynlik bestendiger, maar kommer bestaan steeds oor die uitwerking daarvan op voedselsekerheid. Die jongste verslag van die Mededingingskommissie toon hoewel voedselinflasie op sy laagste vlak sedert September 2020 is, het voortgesette uitdagings soos beurtkrag, vervoerkwessies en droogtes steeds ‘n uitwerking op pryse. Ten spyte van ontwrigtings soos die uitbreking van voëlgriep, is ‘n mate van verligting te bespeur, veral met die bestendiger prys van sonneblomolie en bruinbrood. Ingemaakte sardyne word gewilder as ‘n bron van proteïene te midde van stygende pryse, wat bekostigbaarheid en gerief aan verbruikers verskaf.


 
 
 

Recent Posts

See All

Комментарии


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page