top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Vrystaatse boere pleit steeds by regering vir droogteverligting

VAALDRIEHOEK - Vrystaatse boere pleit by die regering om die voortgesette droogte tot ‘n ramp te verklaar om verliese tydens die droë seisoen te versag. Die boerderygemeenskap beklemtoon die bedreiging van voedselsekerheid weens die ernstige uitwerking van die droogte. Met stygende verbruikerspryse is boere besorg nog prysverhogings gaan die uitwerking van die droogte vererger. ʼn Woordvoerder van die Departement van Landbou in die provinsie, Zimasa Leputla, bevestig die situasie word geëvalueer.

FOTO: (Verskaf)


5 views0 comments

Recent Posts

See All

Kommentare


bottom of page