top of page
Search

Waarskuwing teen boodskap wat bedrieglik gratis data beloof

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieё doen ‘n beroep op die publiek om hulle daarvan te weerhou om ‘n boodskap aan te stuur wat bedrieglik gratis data beloof. Hy waarsku teen die aanstuur van misleidende inligting wat skadelik kan wees. Die departement sê hy is daartoe verbind om digitale gelykheid te bereik deur digitale insluiting te bevorder deur middel van programme soos uitsaai-digitale migrasie, wat ontwerp is om internettoegang uit te brei. Hierdie projekte het ten doel om toegang tot die internet te verbeter en datakoste te verminder, en streef na groter digitale deelname vir alle mense.

FOTO: (DCDT)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page