top of page
Search

Waterbergingsvlakke neem regoor Gauteng aansienlik af

VAADRIEHOEK - Rand Water sê waterbergingsvlakke regoor Gauteng het aansienlik gedaal weens oormatige wateronttrekkings deur munisipaliteite. Die woordvoerder van Rand Water Makenosi Maroo sê die waternutsmaatskappy het munisipaliteite in Gauteng herhaaldelik gewaarsku oor 'n moontlike krisis. Sy sê die watervoorsieningstelsels in die provinsie, waaronder Rand Water se reservoirs, is krities laag, en die situasie sal na verwagting vererger in die voortslepende hittegolf. Sy voeg by waterberging kan binnekort uitgeput wees as munisipaliteit nie die aanbevelings instel nie.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page