Werkloosheid styg van 32.9% tot 33.2% in tweede kwartaal van 2025
- 90.6 FM News

- Aug 12
- 1 min read
VAALDRIEHOEK - Suid-Afrika se werkloosheid het in die tweede kwartaal van hierdie jaar tot 33,2% gestyg. Statistieke Suid-Afrika het vandag die aankondiging gemaak.
Die statikus-generaal, Risenga Maluleke, sê daar is tans ongeveer 8,4-miljoen werklose mense in die land. Maluleke sê 6,4-miljoen van daardie mense is al 12 maande of langer sonder werk.



Comments