top of page
Search

Gautengse pensioenfondsbestuurslede beboet vir wanbestuur

VANDERBIJLPLARK - Twee bestuurslede van die N-e-FG-pensioenfondsadministrateur in Gauteng is deur die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor met R30-mijoen elk beboet en vir 30 jaar geskors. Corné Jansen van Rensburg en Erik du Preez het kliëntegeld sonder toestemming in hoërisiko-beleggings geplaas en kliënte mislei oor hul fondsbestuur. 'n Ondersoek saam met die Nasionale Vervolgingsgesag oor moontlike strafsake teen die bestuurslede het gevind R470-miljoen word vermis.


 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page