top of page
Search

Strenger regulasies gaan ingestel word teen sonpaneelstelsels wat aan netwerk gekoppel is

VAALDRIEHOEK - Eskom gaan strenger regulasies instel teen sonpaneelstelsels wat aan die kragnetwerk gekoppel is. Die kragvoorsiener waasku alle ongeregistreerde verbindings is onwettig al voer hulle nie elektrisiteit terug na die netwerk nie. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê Eskom wil pogings opskerp om al die sonkragstelsels wat aan die netwerk gekoppel is, te reguleer. Sy het aan SABC News gesê minder as twee-duisend kliënte is tans geregistreer.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page