top of page
Search

Verbruikerskommissie bevestig herroeping van verskeie Volkswagen, Volvo en Toyota voertuie

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Volkswagen, Volvo en Toyota herroep sekere voertuie as gevolg van veiligheidskwessies. Volkswagen herroep Golf 8 modelle as gevolg van 'n fout met 'n sitplekgordel wat beserings in 'n botsing kan veroorsaak. Volvo herroep sekere XC90 hibriede-voertuie vir 'n remprobleem teen afdraandes. Phetho Ntaba van die kommissie vra eienaars wat geraak word, om handelaars te besoek vir 'n gratis veiligheidstoets.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page