top of page
Search

VF Plus in Gauteng loof vinnige polisie-optrede na skietery in Meyerton

MEYERTON - Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die polisie se vinnige optrede geloof ná ʼn skietvoorval gister in Meyerton se sakegebied. Volgens die polisie het werkers van twee sekerheidsmaatskappye op mekaar geskiet en een persoon is gewond. Tien AK-47-aanvalsgewere en ʼn pistool is op en naby die taxistaanplek gevind en drie verdagtes is gearresteer. Jaco Mulder van die VF Plus sê die polisie en nooddienste se vinnige optrede het verdere probleme voorkom.

 
 
 

Recent Posts

See All

Yorumlar


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page