top of page
Search

Voormalige Mynwerkers in Vaaldriehoek en Elders gemaak om vir moontlike voordele te registreer

VAALDRIEHOEK - Die Gauteng Departement van Gesondheid, in vennootskap met die Mediese Buro vir Beroepsiektes, doen 'n beroep op voormalige mynwerkers van die Vaaldriehoek en elders, om te registreer vir moontlike maatskaplike sekerheidsvoordele en mediese monitering. Die registrasieproses het begin en sal duur tot 4 April in die Wesrand-distrik, waar meer as 2,000 voormalige mynwerkers ongeëiste voordele het. Motalatale Modiba van die department sê die program poog om geregtigheid en ondersteuning te bied aan die wat onder gevaarlike omstandighede gewerk het.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page